David Lander

David Lander
Geboortenaam David Leonard Landau
Geboorte 22 Junie 1947
Sterfte 04 Desember 2020 (op 73)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Natalie (b. 1983)
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1967–2020
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Lander (gebore 22 Junie 1947 - 4 Desember 2020) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Who Framed Roger Rabbit (1988), Scary Movie (2000), en Titan A.E. (2000), en in die televisiereeks Laverne & Shirley (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne